Jesus Strong Project
Boxes filled with small practical items, each one personal, each one different, each one an expression of Jesus's love and kindness.
Changing lives one box at a time, leading people to Jesus, one box at a time.
13/05/2026
π§οΈβ€οΈ Worcester het ons hulp nodig β€οΈπ§οΈ
Baie families het alles verloor in die vloede. Ons vra asseblief vir donasies van klere vir mans, vroue, kinders en babas.
π Mansklere
π Vroueklere
π§ Kinderklere
πΌ Babaklere en benodigdhede
Enige ander donasies soos komberse, kos, toiletware en skoene sal ook baie waardeer word. π
Elke klein bydrae maak βn groot verskil. Kom ons staan saam vir Worcester in hierdie moeilike tyd. β€οΈ
Dankie vir elke oop hart en helpende hand. π€
28/04/2026
Dringend opsoek na warm Dogtertjie klere?
24/04/2026
Ondersteun ons asb met die volgende projek wat ons saam The Good Samaritan Street Evangelism aanpak. Ons wil 'n verskil maak, 'n impak in hierdie mense se lewens.
KLEIN GEBAAR....GROOT VERSKIL
23/04/2026
Wanneer die son sak en die koue stilletjies insluip, lΓͺ daar mense op harde sypaadjies met niks om hulle voete warm te hou nie. Waar ons saans onder komberse inkruip, trek hulle hul voete nader aan hul lyf in βn poging om net βn bietjie hitte te hou.
Koue voete is nie net ongemak nie β dit is pyn, dit is slapelose nagte, dit is βn herinnering dat iemand vanaand alleen en kwesbaar is. Elke tree wat hulle deur die dag gee, is op voete wat reeds seer en moeg is.
Maar βn eenvoudige paar sokkies kan βn groot verskil maak.
Dit sΓͺ: βJy is raakgesien.β
Dit sΓͺ: βJy is nie alleen nie.β
Dit bring nie net warmte vir die liggaam nie, maar ook hoop vir die hart.
Kom ons wees die hande en voete van Jesus.
Kom ons bring warmte waar daar koue is. β€οΈ
16/04/2026
ππΆ HELP βN PASGEBORE BABA WARM BLY πΆπ
Elke dag word daar babas geboreβ¦
maar nie elke mamma het klere vir haar klein bondeltjie vreugde nie.
ONS HET JOU HULP NODIG!
Skenk asseblief:
πΆ Newborn klere (0β3 maande)
𧦠Sokkies
π§£ Kombersies
Jou skenking kan βn mamma se hart aanraak
en βn baba warm en veilig hou.
Kom ons maak saam βn verskil.
π Kontak:
Leandri Pedersen β 064 505 2372
β¨ Gee liefde. Gee hoop. Gee om. β¨
31/01/2026
Jesus Strong Diaper Drive is aan die gang.
Laat maak jou kar binne skoon, terwyl jy wag kan die kids lekker springkasteel spring en jy kan 'n worsbroodjie en koeldrank geniet. Bring jou pak doeke, POP 'n ballon en staan 'n kans om lekker pryse te wen. Die Air Fryer is steeds daar. Maak seker jy wen hom vandag nog. Sien julle daar.
AGS Nuwe Lewe Parkeer area.
15/01/2026
Kom ondersteun die Diaper drive. Dit is vir "n goeie doel.
Bestel jou Boerieroll vandag nog:
Leandri Pedersen 064 505 2372
...DIAPER DRIVE... 31 Januarie om 9uur, by AGS Nuwe Lewe.
Bring jou pak doeke, kom "POP" 'n ballon ( wen 'n prys) geniet jou worsbroodjie terwyl jou kar skoongemaak word.
Bestel jou worsbroodjies vandag nog by
Malinda Ferreira +27 84 824 9617
Leandri Pedersen +27 64 505 2372
Diaper Drive ten bate van NID Bejaarde sorg word gehou die 31ste Januarie.
Bestel jou worsbroodjie, kom tel dit op by AGS Nuwe Lewe terwyl jou kar gewas word.
Onthou jou pak grootmens doeke.
Ons sien uit daarna om julle daar te sien
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
6850
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Jesus Strong Project posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.