Plaastoe
7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.
16/10/2026
Van kaal rooi grond tot die Plaastoe wat julle vandag ken. ๐ฟ๐ค
Hier is al baie hard gewerk, gesweet, gebou en geglo. Vandag kyk ons met trots terug op hoe ver ons gekom het.
As jy al by ons was, sal jy weetโฆ โค๏ธ
โ๏ธ Baie dankie, Noord Kaap Water & Solar! ๐ฟ
By Plaastoe glo ons in goeie diens en kwaliteit โ en dit is presies wat ons van julle ontvang het! ๐
Dankie vir die professionele diens, uitstekende gehalte produk en die moeite met die installering van ons sonkragstelsel. Ons is baie tevrede met die eindresultaat en beveel julle met graagte aan! โญ๏ธ
Ondersteun gerus โn besigheid wat trots is op hul werk! ๐
14/10/2026
๐ฟโ โn Bietjie plaaslewe doen die siel goed! ๐ค
โn Mens het net โn bietjie vars lug, goeie koffie en โn lekker kuier nodig.
Kom geniet โn rustige oggend onder die koeltebome, smul aan iets lekkers en vang sommer โn bietjie son op. ๐ณโ๏ธ
Bring โn vriendin, ontmoet iemand vir koffie of kom geniet net โn oomblik vir jouself.
๐ Plaastoe
๐ Woensdag tot Saterdag | 09:00โ16:00
11/10/2026
๐ค ๐ฉท โN PLAASRODEO VOL PRET, LIEFDE EN KLEUR! ๐ฉท๐ฎ
By Plaastoe help ons graag om julle partytjieplanne โn werklikheid te maak. โจ
๐ Ons sorteer die dekor uit! In samewerking met The crate lady skep ons โn feestelike atmosfeer wat perfek by julle gekose tema pas.
๐ช Pret met โn soet kinkel! Lana van Troepe Made het die mooiste suikerkoekie versierings aktiwiteit volgens Janรฉ se plaasrodeo-tema voorberei โ โn heerlike aktiwiteit waar die kinders self kreatief kon raak!
Van die dekor tot die aktiwiteite help ons om alles mooi bymekaar te bring, sodat julle minder hoef te stres en meer kan saamkuier. ๐ฉท
Baie dankie dat julle Plaastoe gekies het om Janรฉ se spesiale dag saam met julle te vier!
๐ Beplan jy jou kleinding se volgende verjaarsdag? Kom ons maak saam iets besonders daarvan!
10/10/2026
๐ฟโ๏ธ Kom kuier by Plaastoe! โ๏ธ๐ฟ
Vars lug, groen gras, koelte onder die bome, lekker kos en โn plekkie waar die hele gesin kan ontspan! ๐
Bring die kinders vir lekker speel en kom geniet โn heerlike kuier saam met ons. Of julle nou kom eet, ontspan of net die buitelewe geniet โ by Plaastoe is daar plek vir almal! ๐ณ๐๐
๐ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad.
08/10/2026
๐ฟ Vandag het die ACVV Dienssentrum Upington heerlik by Plaastoe kom kuier! ๐ค
Lekker kos, goeie geselskap en โn pragtige dag saam op die plaas. ๐ฅฐ๐ฝ๏ธ
Baie dankie vir die kuier โ ons hoop om julle sommer gou weer te sien! ๐ป
07/10/2026
๐โญ๏ธ๐คฉ
๐ฟ Pensioenaris Bederfdag โ Elke Woensdag by Plaastoe! ๐ฟ
Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en goeie geselskap.
๐ Bring โn boek of โn paar vriende en kom ontspan saam met ons.
๐ 7 km buite Upington, Keimoespad
๐ 09:00 โ 16:00
๐ 083 357 0914
05/10/2026
โจ โn Verjaarsdagoggend om te onthou! โจ
Anรฉ het haar spesiale dag by Plaastoe gevier, omring deur goeie vriendinne, heerlike kos en die mooiste buitelug-omgewing. ๐ฟ๐ค
Dankie dat ons deel kon wees van jou spesiale oggend, Anรฉ! ๐
01/10/2026
๐โค๏ธ Vandag was ons harte sommer ekstra vol! Liewe Heksie Dagsorg het by Plaastoe kom kuier om saam kosbare Tannie Gertru se verjaarsdag te vier. ๐ฅณ๐ธ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Plot 9249, N14
Upington
8800
Opening Hours
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.