PJ'S Image Labs
PJ’s Image Labs by Paul Steyn provides professional photography, video production, live streaming and drone services in Upington and across the Northern Cape
Some moments deserve more than a memory.
Jou troudag is ’n versameling van klein, kosbare oomblikke — ’n kyk, ’n lag, ’n belofte, ’n storie wat vir altyd deel van julle bly.
By PJ'S Image Labs skep ons cinematic wedding films met emosie, detail en ’n tydlose gevoel.
Nie net ’n video van julle dag nie.
’n Film van julle storie.
PJ'S Image Labs
Cinematic Wedding Films
Bookings: Paul Steyn 063 656 3167
Jou storie verdien om professioneel vertel te word.
By PJ'S Image Labs gaan dit nie net oor ’n kamera nie. Dit gaan oor die regte oomblik, die regte lig, die regte gevoel en ’n eindproduk wat mense onthou.
Van fotografie en videoproduksie tot besigheidsinhoud, promosievideo’s en spesiale geleenthede ek help om jou idee visueel lewe te gee.
Het jy ’n projek, besigheid, geleentheid of storie wat jy professioneel wil vasvang?
Kontak Paul Steyn - PJ’s Image Labs
063 656 3167
Kom ons skep iets wat uitstaan.
29/09/2026
Jou storie verdien meer as net ’n video dit verdien om gevoel te word.
By PJ’s Image Labs vertel ons stories deur film, fotografie en kreatiewe inhoud van troues en geleenthede tot besigheidsvideo’s en promosies.
Upington | Northern Cape
063 656 3167
pjsimagelabs.co.za
Cinematic stories. Real moments.
28/07/2026
Reserveer jou datum vandag!
🎬 Maak jou projek/produk/geleentheid onvergeetlik met
* professionele fotografie,
* videografie,
* drone-opnames
* of live streaming
— beskikbaar in Full HD en 4K.
Vir troues, funksies, besighede, produkte en sosiale media.
📍 Upington & Noord-Kaap
📞 063 656 3167
🌐 pjsimagelabs.co.za
PJ’s Image Labs — beeldmateriaal wat mense onthou.
05/06/2026
BOEK JOU FOTO & VIDEO SHOOT VANDAG!
Het jy ’n verjaarsdag, troue, verlowing, familiegeleentheid of spesiale dag wat jy professioneel wil vasvang?
By PJ’s Image Labs vang ons die oomblikke vas wat vir jou saak maak — natuurlik, emosioneel en professioneel.
Ons bied:
🎂 Verjaarsdagpartytjies
💍 Troues & verlowings
🎪 Spesiale geleenthede
🎥 Sosiale media reels
👨👩👧👦 Familie- en portretshoots
📡 Live streaming
Maak jou datum betyds vas en gee jou herinneringe die kwaliteit wat dit verdien.
📲 WhatsApp: 063 656 3167
🌐 Website: pjsimagelabs.co.za
Professioneel. Kreatief. Betroubaar.
28/05/2026
🎥📸 YOUR STORY DESERVES THE BEST.
By PJ’s Image Labs, ons glo elke storie verdien om professioneel, emosioneel en cinematic vasgevang te word.
Van weddings en events tot business branding, live streaming en promotional content - ons help jou om jou oomblikke en jou besigheid op ’n manier te wys wat mense laat stop, kyk en onthou.
✅ Photography
✅ Videography
✅ Event Coverage
✅ Live Streaming
✅ Business & Brand Content
✅ Wedding Films & Photos
Trusted by amazing clients.
Built on passion. Driven by purpose. Focused on you.
📍 Upington, Northern Cape
📱 WhatsApp: 063 656 3167
📧 [[email protected]](mailto:[email protected])
Kom ons skep iets onvergeetlik. 🎬
🎓 *Matriekafskeid 2026 | Hoërskool Duineveld*
Wat ’n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale aand — ’n aand vol styl, opwinding, trots en mooi herinneringe.
Die leerders het ongelooflik gelyk, die atmosfeer was besonders, en elke oomblik het die gevoel van ’n nuwe hoofstuk vasgevang. ✨
Dankie aan Hoërskool Duineveld vir die geleentheid om hierdie herinneringe op video vas te lê.
📸🎥 *PJ’s Image Labs*
Cinematography • Photography • Social Media Marketing
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Address
48 Laksman Way
Gordon's Bay
8801
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when PJ'S Image Labs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.