Pitstop met God
Pitstop met God, saam met Ds. Willie Henning is 'n bediening wat tans lugtyd geniet op LIFEFM/#leefliefde Radio.
My motto is: Waar die Tekkie die Teer Tref moet Jy Jesus Christus Uitleef! Ons wil elke persoon help om te groei in hul verhouding met God.
02/10/2026
Liewe Luisteraar en vir jou die kyker op FB. Ek bid dat jy ook hierdie in jou lewe sal begeer om Christus jou alles te maak. Dankie vir jou getroue ondersteuning en gebed vir Life FM SA en die Program Pitstop met God Blessings Ds.Willie
30/09/2026
Moenie uitmis op die reeks van die Klejn Jakkalsies nie. Vanaand is dit nr 6. ONDANKBAARHEID.
https://www.facebook.com/share/p/1CAL9q1zVq/
30/09/2026
Om diensbaar te wees in God se Koninkryk is eerstens 'n groot voorreg,want jy is gered en is deel van Sy koninkryk deur genade bewys aan die Kruis,deur Jesus Christus. Daarom leef ons 'n Godverheerlikende lewe in gehoorsaamheid en wil graag sien dat almal Jesus sal aanneem as hulle Verlosser en Saligmaker,sodat ons saam kan groei in genade en nog veel meer kan doen vir die Verheerliking van God in mense se Lewens.
Bid vir jou Dominee,Pastoor en/of geestelike werkers en Life FM SA span en omroepers en werk saam met hulle om die groot roeping in Christus te vervul. Onthou in God se Koninkryk is daar nie "Lone Rangers" nie ons is deel van Sy Liggaam en daarom het ons mekaar nodig. Dankie Here vir U genade en Liefde en Visie wat U in my hart uitgestort het.Blessings Ds.Willie Henning aanbieder van Pitstop met God
23/09/2026
Pitstop met God vanaand om 20h00. Wees deel van hierdie besonderse reeks en mis nie een van hierdie klein jakkalsie boodskappe nie. Ons bid dan ook aan die einde van die Program saam vir verskeie versoeke en sake soos die Here op ons harte lĂȘ, sien daarna uit im jou te sien, skakel in, comment en share en like. Baie dankie. Blessings Ds. Willie Henning
15/09/2026
VLIEGSKOOL 2026 is oop hierdie kommende vakansie vir alle Laerskool kinders. Kom en Geniet hierdie Propvol program,wat insluit opvoerings, liedere,dekor, lesse en aktiwiteite, alles wat aanluit by die Tema vir hierdie Spesiale Vakansiepret. Bespreek jou plek by Berdine Henning 082 253 3040 en sommer ook jou T-hemp,vir die wat wil. Blessings Ds.Willie Henning
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
192 Beyers Naude
Potchefstroom
2531
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Pitstop met God posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.