Lewende Water Familie
Church Organization based in Hermanus
15/10/2026
The enemy don't fear a worshipping church even a praying one - he fears a united church in oneness.
Every spiritual battle we loose is the battle we fought with the flesh from a carnal perspective!
Die dinge van hierdie wêreld en ons aardse lewe is net tydelik. Die Koninkryk van God ewig! Spandeer tyd aan wat ewig is!
Wo 14.10.2026 Past. Christo van Niekerk
Rom 12:9 Let love be sincere, a real thing; hate what is evil [loathe all ungodliness, turn in horror from wickedness], but hold fast to that which is good.
Rom 12:10 Love one another with brotherly affection, giving precedence and showing honor to one another.
Naam het sy Naam hierdie man (Paulus), wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof wat deur Hom is, het hom hierdie volkome gesondheid gegee in die teenwoordigheid van julle almal.
Dankie Here dat deur dieselfde geloof in U het U ons ook sterkte en volkome gesondmaking geskenk!!!!
Deur die wonde van Jesus het daar genesing gekom. Afgehandel.
1Kon 6:7 En toe die huis gebou is, is dit opgetrek van klippe, kant en klaar uit die breekplek: hamers en koubeitels, enige ystergereedskap, is nie gehoor by die huis toe dit gebou is nie.
Toe God in die steengroef my en jou gereed gemaak het deur Sy Seun, as lewende steen, om in gebou te word as Sy huis en Tempel was geen gereedskap nodig gewees nie. Hy kies ons net soos ons is, want Hy is teverede met ons as Sy eie.
Godsdiens wil mense skuur en skaaf en kap om by hulle siening en menings en oortuigings in te pas. Heilige Gees leer en lei ons. Ons intieme verhouding met HOM maak ons lewens bruikbaar.... Wees versigtig om nie deur godsdiens gevorm te word nie, al klink dit hoe goed en eerbaar. Laat toe dat Heilige Gees jou karakter en mens verfyn..... Jy Is Syne...
Forgiveness is just an entryway into a kingdom that is infinite, eternal, and of unlimited power. But full repentance means a complete change of mind-set. No matter what was going on in Jesus’ life, He kept His focus.
Whether people were praising Him with palm fronds or whipping Him with cords, His focus remained the same. Reconciliation and forgiveness!
IT IS THE PRESENCE OF GOD AND HIS LOVE IN US THAT DRAWS US TO WILLINGLY LEAVE ALL ELSE TO FOLLOW JESUS.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Address
De Goede Street
Hermanus
7200
Opening Hours
| Monday | 19:00 - 19:30 |
| Wednesday | 19:00 - 21:00 |
| Sunday | 09:00 - 11:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Lewende Water Familie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.