Vleis vir Hoop

Vleis vir Hoop

Share

Vleis vir Hoop is a Non-Profit dedicated to providing venison meat old age homes in South Africa without sufficient government funding.

Through this essential service, we demonstrates an unwavering commitment to the well-being of our senior citizens. Vleis vir Hoop is a Non-Profit Organization of Wildman George. We are dedicated to providing
meat to senior citizens in old age homes in South Africa without government funding. This essential service demonstrates our unwavering commitment to the well-being of
our senior citizens.

Photos from Vleis vir Hoop's post 12/10/2026

Het jy al jou kaartjie vir ons Jag Kompetisie gekoop?

4 trofee diere
4 biltong diere
Jy en jou beste pel!
En elke kaartjie voed 16 bejaardes!!!

www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie

Ons gaan ook van nou af, elke maand tot ons trekking in Desember, 50x monolietiese koeëls weggee in samewerking met BulletLab!

Maak so:

1. Koop jou kaartjie
2. Like en follow Vleis vir Hoop en BulletLab se FB blad.
3. Share hierdie post en tag 'n pel of twee.

Wie weet, jy jag dalk met BulletLab se koeëls jou trofee Lechwe!

BulletLab – Precision Monolithic Brass Bullets

BulletLab is a proudly South African manufacturer of precision-machined monolithic brass bullets for hunters and handloaders.

Our aim is simple: to offer a locally manufactured, affordable and readily available alternative to imported premium bullets, without compromising on consistency or performance.

BulletLab bullets are CNC-machined from solid brass and feature carefully designed ogives, boat-tails and driving bands for consistent loading and reliable performance.

Because they are manufactured locally, customers are not as dependent on imported stock, long lead times or exchange-rate fluctuations.

Local. Available. Affordable. Precision made.

For the competition, BulletLab is proud to sponsor three packs of 50 bullets as prizes.

Photos from Vleis vir Hoop's post 12/10/2026

’n Groot dankie aan Six Peaks Car Wash Spa vir julle goeie harte en ongelooflike diens met die was van ons Vleis vir Hoop-bakkie. Julle werk is van uitstekende gehalte en julle loop werklik die ekstra myl. Ons waardeer julle ondersteuning opreg en kan julle met volle vertroue aanbeveel. Baie dankie! 🙏🚙

28/09/2026

500 BEJAARDES KORT JOU HULP!

Hierdie jaar bied Vleis vir Hoop, in samewerking met Highlands Safari Lodge, ‘n ongelooflikke prys aan! ‘n Trofee en Biltong jag vir jou en jou beste pel wat julle NOOIT sal vergeet nie!

2x Lechwe ramme
1x Gouewildebees koei
1x Wit Blesbok
2x Swartwildebeeste
2x Gewone Blesbokke

So werk dit:

Direkte EFT in veelvoude van R200 per inskrywing, bv R1000 is 5x inskrywings
Vleis vir Hoop NPC
FIRST NATIONAL BANK
Rekening No: 631-627-13630
Takkode: 250069
Verwysing: Naam + Selfoonnommer
Stuur POP aan [email protected]

Of
Koop jou kaartjie aanlyn by:
https://vleisvirhoop.org.za/product/vleis-vir-hoop-2026-kompetisie/

Jou ondersteuning maak ’n verskil! Elke R200 inskrywing help ons om tot 16 bejaardes te voed! Vleis vir Hoop sorg vir bykans 500 bejaardes op ’n maandelikse basis.

KOOP JOU KAARTJIE EN MAAK ’N VERSKIL!

07/09/2026

Daarsy manne en manninne! Vleis vir Hoop se 2026 kompetisie is oop!

Party ouens jag vir Trofees, ander vir Biltong maar almal kan n verskil maak!

Ons gee jou en jou beste pel sommer kans om altwee te doen en in die proses help jy ons om vir 16 bejaardes te voed!!

Koop jou kaartjie vandag nog.

Info by hierdie skakel:

www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie/

Vleisvirhoop | 02/09/2026

Mense, moenie dat enige iemand jou keer om n R200 kaartjie te koop vir hiérdie jag nie. Daai R1000 se kaartjies sal die beste R2000 wees wat jy ooit spandeer het...🫣😂

Spring gou, koop nou, en maak n verskil! Elke R200 voed 16 bejaardes!

Kaartjies beskikbaar by:

www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie


Highlands Safari Lodge
Wildman George
Bounty Game & Meat Deli

Vleisvirhoop | VLEIS VIR HOOP Voeding met 'n doel. Ons verseker dat ons bejaardes in ouetehuise toegang kry tot gesonde, volhoubare wildsvleis—met waardigheid en deernis. Vleis vir Hoop Vleis vir Hoop het sy onstaan in 2021 gehad en die inisiatief toon beduidende jaar-tot-jaar groei in die volume wildsvleis wat ...

Photos from Vleis vir Hoop's post 18/08/2026

Kom jag saam met ons!

Ons groot prys hierdie jaar is 'n jag vir jou en jou beste pel by Highlands Safari Lodge waar julle 4x trofee diere en 4x biltong diere kan jag!!!

Vir die prys van 4 cappuchinos of n halwe kg biltong kan jy jou naam in die hoed gooi!

So neem jy deel:

1. 'n Direkte EFT (naam en van + selfoon nr as verwysing) en stuur jou POP aan [email protected]

Elke R200 is 1x inskrywing.
Vleis vir Hoop NPC

FNB Current Account No. 6316-2713-630 Branch. 250-069

2. Koop n kaartjie aanlyn by:

https://tickets.tixsa.co.za/event/vleis-vir-hoop-2026

Vir meer inligting gaan kuier op ons webtuiste by www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie

Elke R200 voed 16 bejaardes!

www.vleisvirhoop.org.za 15/08/2026

R200... wat koop jy daarmee?
5x Cappuchinos
0.5kg biltong
Of...

Koop jou kaartjie en staan n kans om die jag van jou lewe vir jou en n pel te wen!!!

1x R200 kaartjie is 1x kans. Elke R200 kaartjie voed 16 bejaardes!

So maak jy:

Om deel te neem klik op die SKAKEL www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie/ of skenk by wyse van 'n direkte EFT (in veelvoude van R200):

Vleis vir Hoop NPC

FNB Current Account No. 6316-2713-630 Branch. 250-069 Verwysing: Naam + Van + Selfoon Nommer POP: [email protected]

Om in aanmerking te kom vir ons prys moet jy 'n donasie maak voorof op Sondag, 20 Desember 2026 om middernag. Die gelukkige wenner sal aangekondig word op Dinsdag, 22 Desember 2026 om 18h00, lewendig op Vleis vir Hoop se Facebook blad.

www.vleisvirhoop.org.za

www.vleisvirhoop.org.za 11/08/2026

Daarsy manne en manninne! Vleis vir Hoop se 2026 kompetisie is oop!

Party ouens jag vir Trofees, ander vir Biltong maar almal kan n verskil maak!

Ons gee jou en jou beste pel sommer kans om altwee te doen en in die proses help jy ons om vir 16 bejaardes te voed!!

Koop jou kaartjie vandag nog.

Info by hierdie skakel:

www.vleisvirhoop.org.za

03/07/2026

Onthou om ons FB blad te like en follow. Deel met jou pelle en staan n kans om hierdie awesome geweersak te wen wanneer ons 1000 volgers bereik! Ons is amper halfpad!

Help ons page groei tot 1000followers en wen!!!!

Jy kan n Armor geweersak by Wildman George wen ter waarde van R1400 met jou naam op geborduur.

Hoe?

1. Like en follow Vleis vir Hoop.
2. Tag 3 pelle.
3. Share die post.

Wenner sal aa gekondig word sodra ons 1000followers het!

Vleis vir Hoop! Raak betrokke, maak 'n verskil!

Photos from Vleis vir Hoop's post 24/06/2026

Ons is bevoorreg om bykans 500 bejaardes op die platteland te ondersteun. Die jaar sal ons DV meer as 18ton vleis versprei het sedert ons onstaan.

Dit is n riem onder ons harte om te kan sê ons groei elke jaar in ons vermoë. Ons staan reeds op meer as 4ton vir 2026!!!

Dankie aan elke persoon wat ons ondersteun.

Tot eer van die Vader kan ons werk om vir die bejaardes waardigheid en omgee te bied in die vorm van n gesonde bord kos!

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


38 Albert Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleis vir Hoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in George.