Krummels & Korsies
Hier bak ons op die tradisionele manier, en nie met geursels en kleursels wat bygevoeg word by 'batc Ons kan dit dalk vir jou maak of bak.
Aangesien daar so groot verskeidenheid gebak en opsies is, kan ons nooit alles hier plaas nie. Sou jy wonder of dit gemaak of gebak kan word, moenie huiwer om te vra nie. Ons pryse is ook uiters mededingend.
25/05/2025
Spesiale dank vir hierdie regsadvies en die plasing van hierdie inligting: As gevolg van die feit dat almal stadig gehi-jack word, ja hi-jack nie gehack nie, is hulle besig om ons rekeninge plat te slaan, nou nog meer. Net in geval kennisgewing: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. LET WEL: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so n nota plaas. Indien u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal tegnies verstaan word dat u die gebruik van u foto's toelaat, asook die inligting wat in u profielstatusopdaterings bevat. EK STAAF HIERMEE DAT EK NIE FACEBOOK META MY TOESTEMMING GEE OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA OF FOTO'S TE GEBRUIK OF TE DEEL NIE. Copy en paste, moenie deel nie. Ek kry meer sales ad posts as vriende se posts. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik ′′ kopie ". Gaan na jou bladsy waar daar staan "What's on your mind. " Tik op jou vinger enige plek in die leë veld. Klik plak. Dit opgradeer die stelsel. What ever!
Klomp nuwe produkte op die lys bygekom. Daar is byvoorbeeld nou fudge beskuit ook. Dit is werklik heerlik.
02/04/2022
Ons produkte groei by die dag. Daar is groot verskeidenheid nuwe blatjangs, jellies, en ander produkte wat op ons lys gevoeg is.
Moenie ons peuselborde vergeet nie. Pryse is baie billik.
Aflewering kan in die Pretoria, Brits, Harties omgewing gereël word.
11/12/2021
Nuut beskikbaar. Kleinkoekies in kleure en ander geure.
Kontak ons gerus vir navrae, of om gebak te bestel vir die feestyd.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Akasia
0200
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 20:00 |
| Tuesday | 07:00 - 20:00 |
| Wednesday | 07:00 - 20:00 |
| Thursday | 07:00 - 20:00 |
| Friday | 07:00 - 16:30 |
| Saturday | 07:30 - 15:00 |