The Book Owl
Please contact us for an appointment. Take note that our opening hours may vary, depending on the Book Fairs that we have throughout the year.
Books available of all sorts; Reading, Learning Skills, Arts & Crafts, Encyclopedia, etc. Books for all ages!
29/04/2026
Winskopie!
27/04/2026
Spoil yourself!
Contact us for prices via whatsapp 081 206 2526
30/03/2026
Ons is Woensdag en Donderdag (1&2 April) in Windhoek by Alludio Academy 07:15 tot 14:00 indien daar bestellings is wat ons kan saambring vir ons Windhoek kliënte. Whatsapp my gerus 081 206 2526
25/03/2026
Vir almal wat Fanie Viljoen se praatjies vroeg in Maart bygewoon in Namibië, maar nie die geleentheid gehad het om sy boeke aan te skaf nie, hier is jou b***t! Ons het al hierdie boeke en al die ander wat hy al geskryf het in voorraad. Whatsapp ons gerus vir pryse 081 206 2526 of stuur 'n e-pos na [email protected]
25/02/2026
N$60 elk. Kontak ons gerus 081 206 2526
19/02/2026
Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke Betsie en Bennie, Cindy die bobbejaan en vele meer in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto's en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy! N$250
19/02/2026
Die Dapper Reeks. N$50 elk
07/01/2026
Was N$320
Nou N$220
07/01/2026
N$120 elk
09/12/2025
🎅 Boeke is die beste geskenk vir Kersfees! Combo 1 N$320 (beeertjies). Combo 2 N$500. Kontak ons vir meer inligting of loer op mybookowl.com
22/10/2025
Ons het 'n paar lekker "combos" beskikbaar tot einde van die maand. Laat weet gerus 081 206 2526
08/10/2025
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
C/O Sonroad & Hage Geingob Street
Otjiwarongo