Find christian churches in Otjiwarongo. Listings include Tabernakel Otjiwarongo, Agapé Dunamis Otjiwarongo, Believer's Arena Ministries INT., Gereformeerde Kerk Otjiwarongo.
Otjiwarongo Tabernakel is 'n familie gemeente waar ons bymekaar kom en toelaat dat die Heilige Gees ons verander sodat ons Christus se hande en voete in 'n gebroke wêreld kan wees....
Dit is ons hart om deur onvoorwaardelike liefde (Agapé) en deur die kragtige werking van die Heilige Gees (Dunamis), Otjiwarongo en die Noorde van Namibië te bereik.