Gereformeerde Kerk Okahandja
Kyk op, kyk in, kyk uit! Die Gereformeerde Kerk Okahandja is op 14 Oktober 1978 gestig. Voorheen was dit ‘n wyk van die Gereformeerde Kerk Windhoek. Waarna Ds. Ds.
Met die dienswerk van Ds. Dries Yssel is daar oorgegaan tot selfstandige gemeente. Verskeie predikante bedien die gemeente: Ds. Willem Vogel (1982-1985), Ds. Tjaart Venter (1985-1992), Ds. Hennie Momberg (1995-1998). Daarna is die gemeente deur Ds. Jannie Erasmus en Ds. Meyer vanuit Gereformeerde Kerk Windhoek bedien. Dr. Theuns de Klerk bedien die gemeente vanaf 2005 - 2016. Peter Hattingh diensb
02/08/2026
https://www.youtube.com/live/CXwU-ieZQlc?si=7tCz1N7usLQbYLbn
2026-08-02 : Ds Zander van't Zand - Galasiërs 3: 26 - 4:7 Prediking: Galasiërs 3: 26 - 4:7TEMA: Erfgename en nie slawe nie
01/08/2026
01/08/2026
https://www.youtube.com/live/VobL4zW3cXM?si=He5F_dlmy9WL_yBL
2026-08-01 : Dr. Theuns de Klerk - Hilton Thomas Jearey Troosdiens Prediking: 2 Korintiërs 4: 7-15TEMA: Die raaisel van die Christeli...
27/07/2026
Die regstreekse "link" sal uitgestuur word.
10/07/2026
Sondag : 12 Julie 2026
Prediker : Dr. Theuns de Klerk
29/06/2026
Baie geluk, Marina van't Zand, met jou verjaarsdag vandag. Dankie vir die kosbare vrou, mamma, vriendin en eggenote wat jy is. Mag die Here jou vashou in die volgende jare. Ons bid Sy liefde, trou, genade en vrede vir jou. Dankie vir wat jy ook vir Okahandja gemeente en gemeenskap doen en beteken. Jy is 'n ystervrou.
20/06/2026
Winter Classics 2026
Weereens 'n suksesvolle dag.
Lekker golf ⛳️ speel. Lag en gesels en sommer heerlik gekuier.
Dankie aan ons Hemelse Vader wat hierdie dag moontlik gemaak het.
Dan wil ons net vir almal wat donasies en veilings items gegee het, baie baie dankie sê.
Al die Golfspanne wat ingeskryf het.
Spanne vanaf Swakop, Windhoek, Oranjemund en Okahandja.
Die susters wat die kosse voorberei het. Die manne wat die steaks gebraai het.
En Okahandja Golf club wat die fasiliteite vir ons beskikbaar gestel het.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Martin Neib Street 72
Okahandja
9000
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| Tuesday | 08:00 - 12:30 |
| 18:30 - 19:30 | |
| Wednesday | 08:00 - 13:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 11:00 |